Hemel Poems | Examples


List of Member Poems

Ons hettie die mielies geplant nie : Afrikaaps Poem with English Translation

Lat ons nou gou speel
die dondewee gan kom
en wragtig lek die dak
hemel is baie kwaad 
ons hettie die mielies geplant nie

rondloopers loop rond sonne werk 
hulle krap nou in da blikke
hulle se Tromp gan mal 
wiet daai mense nie alles 
is so uitgesit

ag nee, ja ! ons moet nou pwasa 

_________________________
[English Translation]

Let us do our work quickly 
thunder is on its way 
and the roof leaks
heaven is quite angry
we did not plant the corn

the homeless are walking 
around without work 
they are bin scratching 
saying Trump is going mad
don’t those people know
everything is so defined ?

aah no, yes ! we need to fast now

Dennebos

Daars n ster wat op ons glinster
Gly n druppel aan die venter
Kyk die sproeiers op die lande 
En voels is blomme van die hemel

Deur my dagboeke van goster blaai tor twintigste Desember
Lees dan tussen deur die lyne
Le nog stukkies van die tyding

Onthou jy nog die rede waarom jy moes weggaan
Waarom moes jy weggaan dan skuif n work daar voor die maan

Daars n Dennebos in Ceres waar ek wegkruip as dit seer is
As jy wandel deur die pyne
Wat was joune wat was myne

Ek was maar net n laaitie toe jy altyd weer moes weggaan
Teen die wolwe moes ek man staan
Ek probeer maar net verstaan

Daars n skoenlapper wat fluister
Ek verbeel my hy het kom luister
Die kokon wat jou so hinder
Jy verander in n vlinder

Taken For Granted

Only a couple of months locked in
That feels like an eternal sin
Sat alone staring at four walls
I need some company just to talk
Remember the the things we took for granted 
Like day trips to hemel Hempstead 
Meeting friends for a quick tea
And an evening in the bar with a double whisky 
Mothers meeting at school gates
Sharing gossip of late
Visiting mother for a cwtch and chat
Saturday footy with the chaps
Cinema dates with loved ones
And simply just having fun
Can't go shopping for shoes and clothes
Ooo I could murder a mcflurry orio
Most of all is our life and health
A cough or touch could send you to hell
Never worried about keeping a certain lenth
Not knowing if this is gonna end
Society will never be the same
No need to point and blame
Follow the rules thats layered out
And hopefully we'll ride this out
Not knowing what the future has in store
We cannot take things for granted anymore


Dissiepels

Net soos Noag, David & Abraham
word dissiepels van die ware lam.
Net soos Johannes, Lukas of Filamon
leer die word en vertrou net op Hom.
Leef soos Titus, Markus & Daniël
wys vir almal dat God maak ‘n verskil,
of
wees dan net soos getroue Job,
die beste dienaar van onse God.

As jy is soos die kind van God,
dan hoop ek jy besef –
 jy’t ‘n baie groot job
Vertel die mense van onse
 PA.
Wees ‘n voorbeeld en hou op 
om te kla.

Sing ‘n lied van Salemo
en help die volk om dan te glo.
Vertel hulle almal van Matteus
En openbaar aan hulle God se heilige gees.

Jy weet Paulus het vir God om die aarde geloop, sonder ‘n staf of selfs ‘n stukkie brood.
Só moenie nou word soos die Romeine,
want jy berhoort aan God – Ja jy is syne.

Kry die doop & breek die brood,
bly in Hom & vrees nooit die dood.
Die koningkryk van die Hemel het gekom,
so maak seker dat als wat jy doen is net vir Hom.

Wees opreg soos ‘n duif,
Dan sal jy vir ewig bly in ons Vader se huis.

Grindr

Alleen laat in nag 
Wandel ek deur
n massa vol
Gesigte sonder verstand 

Eensaam vroeg die oggend 
Drentel ek deur
n kolonie vol
Borskaste sonder harte

Alleen middel middag 
Swem ek deur 
n see vol
Bene sonder ankers

Eensaam in die dag
Vlieg ek deur
n hemel vol
Liggame sonder siele

Alleen in die skemer 
Scroll ek deur
n foon vol
Mense sonder konneksies

Gewete

GEWETE.

Hoe jy nie in die lug bly hang nie
jou koue greep , harde hale
en tussen die droe takke le jy vir my en glimlag 
en daar  skiet die hemel oop

oplaas `n warm wind
wat streel streel jou koue asem weg blaas
en hoor nou net die kore van `n oggend lied 
bring die lente stuk stuk terug 

met eens die verlede lank klaar verby
en sit ek weer in die oggend strale
ek hou jou briesie op `n afstand weg 
lag lag fluit die lente blare 

skoon is die lug met aand sterre skitter 
diep asems en tande kners 
stok styf span die rug want
skielik hoor ek jou nog sag sag vir my vluister.


Jess Stretton

Jess was only born in 2000, in the millennial year, 
So she’s just a young thing, but she’s a bookworm, 
She trains at the Lillishall sports centre, has gear, 
And comes from Hemel Hempstead, very warm. 

She found her archery through a sports camp, 
The Wheelpower Junior Games camp diverse, 
And Stoke Mandeville encouraged her, lamp, 
To shoot every shot with concentration terse.

Her breaking achievement was at the Worlds, 
In 2015, the Paras in Donaueschingen, Germany, 
Where she took the individual with sharp swords, 
Then at the Euros 2016, she got the silver penny.

I Love You For My No1 Dutch Fan and Love of My Life

IN NEDERLANDS
 
lieve liefde,
je bent de ster in mijn hemel
je bent minj maan.
Je bent de vreugde die in de ochted komt.
Je bent mijn wereld
je bent mijn leven.
Ik aanbib u.
Ik houd van you  Meneer E.O.P!!!!
 
ENGELS VERSION
 
Dear love,
you are the star in my sky
you are my moon.
You are the joy that comes in the morning.
You are my world
you are my life.
I adore you.
I love you Mr.E.O.P!!!!

Looking for the formal definition, structure, and history of this poetry form? Visit the Poetry Dictionary entry below. Then return to explore how PoetrySoup members bring the form to life through their own poems.

Get a Premium Membership
Turn off ads, get more exposure for your poetry, and get more features with a Premium Membership.
Book: Diverse Voices: The Poetry of Human Rights and the Pursuit of Peace