Get Your Premium Membership

Waar Poems - Poems about Waar

Waar Poems - Examples of all types of poems about waar to share and read. This list of new poems is composed of the works of modern poets of PoetrySoup. Read short, long, best, and famous examples for waar.
Vetroosting In My Glas
...In die dieptes van duisternis vind ek my pad, Met 'n seer hart probeer ek die pyn weghou, Deur die prisma van bottels probeer ek ontsnap, In die arms van alkohol kry my hartseer vorm. Met elke......Read the rest...
Categories: waar, depression,
Form: Free verse



Please Stop Hunting
...Where there mountain there gaar Where there Tariq there daar Where there Kapoor there kumaar Where there snowy peaks there abshaar Where there challenge there Lalkaar Where there shorish there y......Read the rest...
Categories: waar, animal, bird, body, fashion,
Form: Free verse
'n Hart Van Goud
...Ek was gevra om ietsie oor Pa te sê Maar waar begin ek nou Wanneer daar eintlik net een ding is wat ek nou wil doen Om steeds my arms om Pa te vou Maar nou is Pa weg Na ‘n plek waar Pa tog gra......Read the rest...
Categories: waar, father, father daughter, loss,
Form: Rhyme
Biltong and Bread
...Konkas draw a blanket over the flats, but our state live like over fed fat cats Zuma had another great opinion, now we must dream of a Rand reunion People crying, life’s an uncertain fate, but......Read the rest...
Categories: waar, conflict, irony, social,
Form: Sonnet
Geskeide Kleuter
...Geskeide Kleuter Pappa, my pappa – Het jy my mamma lief? Hoekom bly jy hierso nou? Vertel my asseblief? Hoekom het my mamma nou ‘n ander man gekry? Is hy iets van my? Sal hy haar nou vas......Read the rest...
Categories: waar, divorce,
Form: Lyric



Verdwyn
...Verdwyn Gespruit en toe vergete met gewete van papier Besluit te neem om als te los wat hierso agter bly Eers drie; toe een; toe twee; toe vier Die som van toekomsblik vir jou - maar eerder me......Read the rest...
Categories: waar, children, divorce, home, lust,
Form: I do not know?
Jou Wens
...Jou wens Die vraag is ‘n stuk van my moed. So asof ons dit albei weet. ‘n Druk van een, gee sonne-gloed Ag, kon ‘n mens dit maar net meet? Tog besef, my eensaamheid die soektog na die wedr......Read the rest...
Categories: waar, i love you,
Form: I do not know?
Dig Aan Hom
...Dig aan Hom Bevaar van gevaar O, Een van die Vader Lei my in U wee En dank vir wat U gee Lof aan Hom wat een op my pad plaas my te wys dat dit was nie al maar in elk geval goedheid en we......Read the rest...
Categories: waar, prayer,
Form: I do not know?
Jy By Die See
...Jy by die see In my drome sien ek ‘n duidelike beeld Van jou en hoe jy wandel langs die see en die aandwind huil alweer verveeld net voor die eerste ster sy glimlag gee Donker kaalvoet spor......Read the rest...
Categories: waar, desire, dream,
Form: I do not know?
Sprake Vs Skrywe
...Sprake vs Skrywe ‘n Geskrewe woord kan nie vergaan, sal altyd sigbaar bly. Maar hy wat nou die woord kan hoor, kan waarneem wat jy voel. Die letter deur die oog gesien kry later eers sy doel. W......Read the rest...
Categories: waar, conflict,
Form: I do not know?
Skiet Mis
...Skiet mis In plaas van woorde uit my pen Vloei trane uit my hart se oog Sodra ek sien ek het gewen Besef ek hoe haar blom uitdroog In minder as net sewe dae verloor haar hart sy steun. En we......Read the rest...
Categories: waar, hope, recovery from,
Form: I do not know?
Kronkelpaaie Van Gister
...Kronkelpaaie van gister Ons almal is gesnoer op die paaie van gister Sommiges probeer nog ontsnap: Net meer bewuster Nog kronkelpaaie lê voor: Oor die maanskyn-flou Gevangenis steeds in die skadu......Read the rest...
Categories: waar, hurt, memory,
Form: Ballade
Eensaam
...Eensaam Daai eensame man speel weer op sy kitaar Sy lewe is vuil en skoon deurmekaar Hy bly by ‘n murasie, maar dalk amper nie En eensame voëls in die lug wat nog vlie’ Die drankbottels lê o......Read the rest...
Categories: waar, depression, emotions, lonely,
Form: I do not know?
Wen
...Wen Deelnemer-wenner van tong en van lip wys my hoe my kanse my dalk mag ontglip Gereed en gesond en geoefen - Daar staan die groot opponente. Elkeen in sy baan Gespierd opgewarm - hul intim......Read the rest...
Categories: waar, courage,
Form: I do not know?
Verlore Tegniek
...Verlore tegniek Waar is die dae, toe ek nog kon soen? Wie het geweet wat die storie sou kos? Hoeveelste doelwit het ek weer gemis? Hoekom het ek dan maar altyd verloor? Waar is my roem en m......Read the rest...
Categories: waar, confusion, divorce, sad love,
Form: I do not know?

Related Poems


Book: Shattered Sighs