Best Moet Poems


Premium Member Negative Love

Our eyes met 
Across the room
The sight of her
My heart went boom
 
Her shiny hair
Skin so fair
Slimline body
Shaped to stare
 
I introduce
Myself to her
Her accent sweet
Perfect purr
 
Drinks drunk
We make our leave
Joining hands
Like a weavers weave
 
Late night walk
Hand in hand
The talk is sweet
Of the loving kind
 
We stop and share
A dreamy kiss
As we read our minds
Eventful wish
 
Back at mine
I pour us drinks
Moet Champagne
To me she winks
 
Close we hold
Each others frame
Dancing slow
With this gorgeous dame
 
Adventurous hands
Explore each other
Naked flesh
Revealed from cover
 
As i hold her close
Her breasts charm me
Pert icons
Caress me
 
My manly hands
Run through her mane
Down her spine
To my wanting aim
 
Her curves so arced
Architectural gem
As she gently strokes
My wanting stem
 
She takes my hand
And sits me down
Astride my thighs
Slides on my crown
 
Slowly we share
Each others joy
As we pant and groan
This girl and boy
 
Throbbing bulge
Inside her heavenly cave
To adorn her walls
Our pulsing craves
 
I pull her in
As we release our flows
Joyous moans
As our bodies glow
 
We kiss and enjoy
Our united mix
As our tongues unite
With passioned slick
 
We share a shower
And lay down our heads
Cuddling close
In a silken bed
 
I awake in the morning
To a note left near
Beside the message
The drawing of a tear
 
Last night my dear
I was blessed like a dove
Your my one night stand
My negative love


http://www.thehighlanderspoems.com/love2.php

Nagbepaling

Wie waak oor ons gans die wakkernag?
Vind sondes.lank vergete
n aanklag eggo in die gewete
Dalk net stank demone
Wat slaaploos toi-toi in talle drome

Watter wekker skrik sy meester kaal
Wyl hy rondtol.in n lakenhel?
Skape, pennies en sy woorde tel
Of plak gebede saam met drome vas
Teen blank plafonne en die linnekas?
En ook skimme wat eens mense was
n vingerskrif op die klagstaat straf

Ander sluimer niksbeduidend
Wereld werk nog steeds misleidend
Introspeksie hou het geen verband
Onwelkom het net ingekom
Soos infeksie in n agtertand

Prokureur teem onbeholpe
'k kort n advokaat
n leuenverklikker wat moet wèèt waarvan hy praat
Opgetof en opgetoga en n omkoopmagistraat
Sinies en insomnies 
naghof ronddool in n doodloopstraat
Wie sake uitgooi maar dan skelm uitstel
Weereens more ons beroof van geld en slaap

It Feels Right

It Feels Right

Come here, let me talk to you!
I know you got a man but
let me show you something true!

I love your sassy attitude!
The way you strut confidently
yet so humble and subdued

I'll caress your face!
Have you doing things you shouldn't,
alone in my place.

I'll bite your lower lip!
Hand prints on that ass
as I tease you with the tip.

Love music to match,
I'll hit your hot spots
watch you giggle and laugh.

I will treat you right,
Engaged in the chase
for more than just tonight.

Always keep you lookin' good!
Prince of your temple
you can call me robin hood.

I'll shower you with love!
Mulberry bubble bath
your body fits me like a glove!

I've got your body so relaxed!
Sexy moans serenade and
I'm becoming more attached!

Oh, what you like it rough!
I'll take you to the pinnacle
have you screaming that's enough!

Tell me about your past!
I want to get to know you,
put your heart on blast.

Intoxicated, you taste like Moet!
Scratch marks on my back, 
dug deeper the further I get!

You've got me stronger than bamboo!
sweat soaked and falling hard
into a situation so taboo!


Jared L. Pickett
8/13/2014
Asavvy1


N Trotse Afrikaner Boer

N TROTSE AFRIKANER BOER

Ek staan vanaand en kyk na my land 
Suid Afrika.

Waar is ons land dan? Waar gaan 
ons le vanaand? 

Ek sien weer die voortreker wa. Ek 
sien weer my oupa se oupa waar hy 
jonk en vrolik die osse inspan, want 
net oor die volgende bult le ons rus, 
net oor die volgende bult le toekoms 
rus oor daai bult le Louis Trichardt 
en oor daai bult le buffels fontein. 

Ja ons Afrikaner bloed le diep. Ver 
loop ons bloed in bloedrivier in. In 
die grond le ons swoeg en sweet. Is 
daar dan nou nie n plek vir ons 
afrikaner hart nie. Word ons nie ook 
n plek gegun in die aarde waar ons 
voorvaders baklei het vir ons 
bestaan nie?

Hoe lank moet ons baklei om ons 
plek te kry in die afrika se son en 
sand? Hoe ver moet ons dan trek om 
weer eens die land te maak waar ons 
kan opbou soner om te dink water 
plaas word weer geplunder water 
een van ons Afrikaner boere se vrou 
en kiners kry seer. 

STAAN OP MY BOERE VOLK STAAN 
OP UIT DIE AS EN KOM STAAN 
SAAM TEEN DIE WAT SEER MAAK 
WAT AFBRAND 

Want ons hart le in ons kiners se 
toekoms en soner ons aksie is hul 
verlore. Sal hul omdraai en vra waar 
is ons trots afrikaner waar was ons 

Want in die land van moord rape en 
barbare kan ons ook weer n land vir 
ons as afrikaner skep. Kan ons die 
Afrikaner weer veilig slaap vir ons 
kiners n toekoms gee as daar aksie 
is as ons ook weier om op getrap te 
word

Die Lewens Gang

Die Lewens gang 

So dwaal ek rond in die lewens gang 
vol van verlange en oral teen di mure 
hang potrete van herineringe. 

Die tyd het geloop sy eie loop 
geloop. Hy het ons mee gesleep en 
wys gemaak. Tyd het geleer ons 
geleer dat ale wonde genees, maar 
tyd was ook te kort om vergaane 
geliefdes weer te groet.

Soms is  ons spyt gewees, soms het 
ons net n sug van verligting, tyd sal 
ons weer verder vat, Die onbekende 
in die lewens lange gang af en oral 
sal daar weer nog potrete by kom 
van vriende en geliefdes wat in die 
niet verdwyn. Maar die herinepringe 
sal weer trug kom waneer ons stil 
raak en trug blik na tye wat verby is.

Daar loop weer 2rye spore deur my 
lewe, soos in die lewens gang van 
ons lewe, verskyn daar ook n potrret 
van jou op my muur, en ek weet uit 
eindelik is jy ook op geteken in my 
lewe. My gemoed raak stil want soos 
van soveel kere van tevore moet ek 
woner sal die potret bly hang, want 
hier in die gang van di lewe is daar 
onbekende dinge, dinge wat kan 
uitwis dit wat eens mooi was. Dinge 
wat gedagtes kan sper en gevoelens 
kan koud laat, en ek skuif die prent 
weer reg want met vetroue en geloof 
sal die potret ook bly hang en die 
kloue van liefde sal hou en nie laat 
gaan.

Want die gang van die lewe is nooit 
reguit nie.  

Nuwe uit dagings wag. Om elke 
draai, maar as ons om ons heen kyk 
is ons geliefde daar, om te help te 
hou op dit wat reg en eg is. 

Want die mense rondom ons sien n 
masker n masker wat niemand 
behalwe ons geliefdes weet wat 
agter aan gaan nie

Vriendskap

Gewoonlik is my boundaries sterk 
Word ek assigned deur guidance met a Engels'vlerk
My journey neem langer en my sielsnare word gevleg
My boundaries raak flexible en a unieke konneksies word aanmekaar geheg
A journey het ontwikkel in a vriendskap so eg
Dit gaan my verstand te bowe want dis so opreg

God praat in a taal 
Wat ons laat stil staan
Aandagtig in afwagting laat luister
Na Sy liefdestaal wat Hy in ons harte fluister

God wil my wys ek is gebless
Sag en delikaat word ons 'gepress'
Hierdie keer is ek uitgebole vir a ses
Soms moet ek relax, let go en vergeet van die res
Hierdie is wat God vir my skets om te besef...

A vriendskap gestuur van Bo
A konneksie met frekwensies watse sein nie verloor 
God het ons gebless met baie in stoor 
A hegte band in ons harte in geboor

In a droom staan ek buite my liggaam en staar
Na a sielskonneksie so raar
A Visie in die droom omvou my om te aanvaar
God se tyd en redes is set in stone en klaar

Ek word gewys
ek is besig om op a deurskynende glasbord te skryf 
Met rooi cokie en merke soos ek uitvee en oor die bord vryf...
jy kom met jou blou cokie aan 
Help my met die organogram en teken a traan...
Verward staan my siel en kyk en wil net nader gaan... 
Let op na die stilte, die konsentrasie en vloei
Saam vorm ons die kleur op die bord wat gloei
In a moment kraak die glas in a spiderweb form...
Begin ons huil soos  a raining storm

Verward staan ek en kyk en vra Here wat nou???
Als was so spontaan hoekom kan dit nie aanhou???

Ek kry a duidelike antwoord wat van langs my af kom
Dink aan die visie...
dit slaan my stom...

A deurskynende glasbord so sterk en skoon
Maar wat is die doel as daar nie a boodskap in kleur vertoon
sonder kleur geskryf is die glasbord doelloos
Die 'smutch' merke op die bord is van gebeure in die lewe wat jou laat bloos
Die traan word vasgevang in die spiderweb
om jou te herinner julle is daar vir mekaar in die scattering moments of life in 'flashing' red
Live your life met veelvoudige pret.


Allow Me To Confess

Would you call me stupid? 
Would you call me crazy? 
All these thoughts I have at the back of my head
Deep down I thought I had found
Peace of mind, 
Serenity and companionship 
My ride or die, 
Probably a relationship 
It was just a sinking ship

I think I fell for you. 
The long chats? Yes, they fooled me
I'd literally day dream about you 
 Thought you'd invest in us. 
Wait, there was no us??. 
So why did I fuss? 
If my feelings for you were just a puff and pass? 
Someone throw me under a bus. 
Confessions, confessions. 

Yes I did love you, 
Yes I did care, 
Yes I thought you were "mine''. 
But it's fine, 
No more rides
Time to let go of this disguise, 
I tried to hide 
Our hearts I wanted to bind
But love is blind. 

I think  of you every single moment, 
Your perfect lips? 
Like an ornament... 
Your hard fists? 
Prepared to fight at tournaments 
Your eyes? 
Made to pierce my heart
Your nose? 
Right under it is that soft voice of a serpent. 


Right now I wanna bury you alive,  
But how will I survive? 
You were my Jack, 
I was meant to be the Jill 
And not her. 
We were meant to be the next Romeo and Juliet, 
A tight ass strong duet. 
My bottle of Moet 
 My Chardonnay 

Give me a chance to confess. 
I love you but I can't have you 
I can touch you but I can't hold you
I can make you laugh but
I wanna be the owner of your smile

Twintig Tien Tot Nou

Twintig tien tot nou

So vinnig soos jy inwurm… in troosprys vlees-genot
..en dink dat dit so lank sal hou; Pasop vir toekoms lot!
En as ek dan verkeerd mag wees – bewys dit dat jy het 
presies gedoen wat ek kon sien; Die fout was niè ons bed!

As ek die feite reg verstaan; en my gedagtes dwaal
na daardie tyd toe hy besluit; my by my werk kom haal – 
en  saam met ons… aan tafel sit – selfs oorslaap vir die nag…
Die legkaartstuk ontbloot aan my…: dat jy hom toè al smag!

En effens met die tyd verloop; steeds in ons ou verhaal.
(Dit was daai aand wat èk weg was) jou skandes jou inhaal.
Gesê dat dit ‘n hoorsê was…; jy hom nie aan wou raak…
Twee jaar later, facebook wys…, jul foto amper naak!

Nou sê jy my dat ek verbrou en jou wou agterlaat?
Terwyl die laaste legkaartstuk jou sondes teen my haat
wil ek probeer om aan te gaan…; my lewe op te bou
in plaas daarvan om blindelings my drang te onderhou.

Ek draai my rug finaal op jou, maak jy maar soos jy moet.
Mag hy jou gelukkig maak. Mag jy hom alles gee.
Ek was my hand onskuldig met -  my vredevol’ gemoed
terwyl ek dan die laaste traan…; hier van my wang af vee.

Merk

Die menslike toestand is 
inherente kloustrofobia
Saampersing van my eie 
ruimte maak my heel
Ek sal my ingewande met 
die hand uit ruk om 
alleen te wees
Kranksinnigheid rol deur 
die sfeer
Verwerp omdat ek die 
toue sien
'n Droom ongedaan 
gemaak deur my stilte
Dat ek die outonome 
moet insak en nie meer 
jou aanraking moet ken 
nie
Ek voel niks behalwe 'n 
tekort aan ruimte
Die paradox van 
sosialisering veroorsaak 
my gyseling
Ryp met vyandelikheid
Wat veroorsaak al die 
haat binne my

Die Marionet

Die Marionet

Daar voor op die verhoog
So ewe droog. 
Die Marionet

Met die Meester se stem
So, asof getem. 
Die Marionet

Geen wil van sy eie
Het hy ‘n getuie? 
Die Marionet?

Hy dans darem en sing
Hy is ‘n snaakse ding.
Jy weet mos

Aan toutjie van gena’
Niks wat hom pla
Moet ek weer?

Met die meester se mag
Het almal gelag
Vir die pop
As die vertoning verby is
Opgesluit in ‘n kis...

DIE MARIONET

Verlore Tegniek

Verlore tegniek

Waar is die dae, toe ek nog kon soen?
Wie het geweet  wat die storie sou kos?
Hoeveelste doelwit het ek weer gemis?
Hoekom het ek dan maar altyd verloor?

Waar is my roem en my rykdom dan heen?
Wie was die dief in die nag wat  my roof?
Liefde se ore is nou vir my doof!

Waar is die dae toe ek “Ek kan” kon sê
Nou is dit net “Ek kon” wat ek nog kan sê

Besef hoe my skematiese lewensstyl
‘n stylvolle lewe - maar soekend - verspul
My dae was getel, en vir altyd verkul
Geen iets van niks, het meer waarde as nul

Sal ek van vooraf moet se “Ek kan weer”?
Het al die “Kan nie’s" my dalk iets geleer?

Gee jy nog om? - english translation included

Gee jy nog om

Gee jy nog om vir jou naaste?
Sal dit so wees op die laste?
Wanneer ons moet staan op ons geloof,
Sal jy dan nog die Vader kan loof?

Gee jy nog om vir jou naaste?
Of maak jy vol die heidense kaste?
Vader sê “welsyn begin by jou eie”,
Maar van die heiden verkies jy verskeie.

Gee jy nog om vir jou naaste?
Of probeer jy versteek jou laste?
Kan jy sê ou God en myne is dieselfde?
Die waarheid oor jou lippe gebeur selde.

Gee jy nog om vir jou naaste?
Vals als wat jy doen, jou eie verluste?
Kan jy vir die Vader die eer gee,
Of gee dit vir jou naam ‘n weë?

Do you still care?

Do you still care for your neighbour near?
Will this truth hold as the end draws near?
When on our faith we must firmly stand,
Will you still praise the Father, hand in hand?

Do you still care for those by your side,
Or with the pagan casts, does your heart reside?
"The Father says charity begins with your own,"
Yet from heathens, you choose seeds to be sown.

Do you still hold your neighbour in your heart,
Or attempt to hide your flaws, playing a part?
Can you claim our Gods to be one and the same,
When truth on your lips, plays a vanishing game?

Do you still care for your neighbour, true,
Or is all that you do for your own gain, through and through?
Can you lift the glory to the Father above,
Or seek instead for your name, fame and love?

Skeiding

Skeiding 

Al meer en nog meer is donkerder mure
‘n verskynsel wat opspring hier reg voor my oë
Tussen die hede en eensame ure
weet ek die skeiding is nog nie genoë

Veg  ek en poog ek om daardeur te kom
vind ek is daar nie ‘n deurang rondom.
Verlangend na iets wat met my moet gebeur
tas ek maar steeds leer ek niks nie daardeur

Spring oor,  laat ek aan die ander kant val
my hare en tande die stof ingeklem
my lyf oor die muur hang, ek’s seker ek sal
aanhou en nie meer probeer om te rem

Hoor jy my stik!
Of  is die muur dalk te dik?

Lover's Dream

Remembering all of those late nights seeing 	
the shadows of your silhouette.
My heart begins to pound like a
damsel indistress.
Blood streaming through my veins like a nice flow of
champane called 'Moet'.
Losing one's breathe with each beat, 
indiscret with hope that once again we will
meet.
Sweat drippin from the romantic evation, 
Yelling out from seeing the contour of the man's
persuasion.
Tossing and turning into one's deminsion, 
Feeling like a school girl going to detention, 
In remission of one's own submission.
Only time will tell the tale 
When time is on time.
Time is not blind to the necked eye, 
Only time is blind to no time.
Awakening from an enchanted scene, 
Looking for ones king, 
Seeing the stars bling, 
Just to sing into a memory....
Of a lover's dream. 

Tiffany Saxon

Fog

Rancid rancor
From a pungent poet
Sipping fermented anger
From a shoe of Moet
Caustic climax
Of a pernicious plot
Spilling into the holes
Of his soul’s rot
Lathered Laces
In a fuming froth
Tying her infidelity
In a knotted troth
Twisted tongue
Beneath a bedeviled bog
Silenced by frayed fingers
Beneath a drunken fog

Get a Premium Membership
Turn off ads, get more exposure for your poetry, and get more features with a Premium Membership.
Book: Diverse Voices: The Poetry of Human Rights and the Pursuit of Peace