Greeting Card Maker | Poem Art Generator

Free online greeting card maker or poetry art generator. Create free custom printable greeting cards or art from photos and text online. Use PoetrySoup's free online software to make greeting cards from poems, quotes, or your own words. Generate memes, cards, or poetry art for any occasion; weddings, anniversaries, holidays, etc (See examples here). Make a card to show your loved one how special they are to you. Once you make a card, you can email it, download it, or share it with others on your favorite social network site like Facebook. Also, you can create shareable and downloadable cards from poetry on PoetrySoup. Use our poetry search engine to find the perfect poem, and then click the camera icon to create the card or art.



Enter Title (Not Required)

Enter Poem or Quote (Required)

Enter Author Name (Not Required)

Move Text:

Heading Text

       
Color:

Main/Poem Text

       
Color:
Background Position Alignment:
  | 
 

Upload Image: 
 


 
 10mb max file size

Use Internet Image:




Like: https://www.poetrysoup.com/images/ce_Finnaly_home_soare.jpg  
Layout:   
www.poetrysoup.com - Create a card from your words, quote, or poetry
Vriendskap
Gewoonlik is my boundaries sterk Word ek assigned deur guidance met a Engels'vlerk My journey neem langer en my sielsnare word gevleg My boundaries raak flexible en a unieke konneksies word aanmekaar geheg A journey het ontwikkel in a vriendskap so eg Dit gaan my verstand te bowe want dis so opreg God praat in a taal Wat ons laat stil staan Aandagtig in afwagting laat luister Na Sy liefdestaal wat Hy in ons harte fluister God wil my wys ek is gebless Sag en delikaat word ons 'gepress' Hierdie keer is ek uitgebole vir a ses Soms moet ek relax, let go en vergeet van die res Hierdie is wat God vir my skets om te besef... A vriendskap gestuur van Bo A konneksie met frekwensies watse sein nie verloor God het ons gebless met baie in stoor A hegte band in ons harte in geboor In a droom staan ek buite my liggaam en staar Na a sielskonneksie so raar A Visie in die droom omvou my om te aanvaar God se tyd en redes is set in stone en klaar Ek word gewys ek is besig om op a deurskynende glasbord te skryf Met rooi cokie en merke soos ek uitvee en oor die bord vryf... jy kom met jou blou cokie aan Help my met die organogram en teken a traan... Verward staan my siel en kyk en wil net nader gaan... Let op na die stilte, die konsentrasie en vloei Saam vorm ons die kleur op die bord wat gloei In a moment kraak die glas in a spiderweb form... Begin ons huil soos a raining storm Verward staan ek en kyk en vra Here wat nou??? Als was so spontaan hoekom kan dit nie aanhou??? Ek kry a duidelike antwoord wat van langs my af kom Dink aan die visie... dit slaan my stom... A deurskynende glasbord so sterk en skoon Maar wat is die doel as daar nie a boodskap in kleur vertoon sonder kleur geskryf is die glasbord doelloos Die 'smutch' merke op die bord is van gebeure in die lewe wat jou laat bloos Die traan word vasgevang in die spiderweb om jou te herinner julle is daar vir mekaar in die scattering moments of life in 'flashing' red Live your life met veelvoudige pret.
Copyright © 2024 Michelle Cotter . All Rights Reserved

Book: Shattered Sighs