Greeting Card Maker | Poem Art Generator

Free online greeting card maker or poetry art generator. Create free custom printable greeting cards or art from photos and text online. Use PoetrySoup's free online software to make greeting cards from poems, quotes, or your own words. Generate memes, cards, or poetry art for any occasion; weddings, anniversaries, holidays, etc (See examples here). Make a card to show your loved one how special they are to you. Once you make a card, you can email it, download it, or share it with others on your favorite social network site like Facebook. Also, you can create shareable and downloadable cards from poetry on PoetrySoup. Use our poetry search engine to find the perfect poem, and then click the camera icon to create the card or art.



Enter Title (Not Required)

Enter Poem or Quote (Required)

Enter Author Name (Not Required)

Move Text:

Heading Text

       
Color:

Main/Poem Text

       
Color:
Background Position Alignment:
  | 
 

Upload Image: 
 


 
 10mb max file size

Use Internet Image:




Like: https://www.poetrysoup.com/images/ce_Finnaly_home_soare.jpg  
Layout:   
www.poetrysoup.com - Create a card from your words, quote, or poetry
Die Lewens Gang
Die Lewens gang So dwaal ek rond in die lewens gang vol van verlange en oral teen di mure hang potrete van herineringe. Die tyd het geloop sy eie loop geloop. Hy het ons mee gesleep en wys gemaak. Tyd het geleer ons geleer dat ale wonde genees, maar tyd was ook te kort om vergaane geliefdes weer te groet. Soms is ons spyt gewees, soms het ons net n sug van verligting, tyd sal ons weer verder vat, Die onbekende in die lewens lange gang af en oral sal daar weer nog potrete by kom van vriende en geliefdes wat in die niet verdwyn. Maar die herinepringe sal weer trug kom waneer ons stil raak en trug blik na tye wat verby is. Daar loop weer 2rye spore deur my lewe, soos in die lewens gang van ons lewe, verskyn daar ook n potrret van jou op my muur, en ek weet uit eindelik is jy ook op geteken in my lewe. My gemoed raak stil want soos van soveel kere van tevore moet ek woner sal die potret bly hang, want hier in die gang van di lewe is daar onbekende dinge, dinge wat kan uitwis dit wat eens mooi was. Dinge wat gedagtes kan sper en gevoelens kan koud laat, en ek skuif die prent weer reg want met vetroue en geloof sal die potret ook bly hang en die kloue van liefde sal hou en nie laat gaan. Want die gang van die lewe is nooit reguit nie. Nuwe uit dagings wag. Om elke draai, maar as ons om ons heen kyk is ons geliefde daar, om te help te hou op dit wat reg en eg is. Want die mense rondom ons sien n masker n masker wat niemand behalwe ons geliefdes weet wat agter aan gaan nie
Copyright © 2024 Cornelius Bolton. All Rights Reserved

Book: Shattered Sighs