Get Your Premium Membership

Streel Poems - Poems about Streel


Raak jy aan my - English translation included

...Raak jy aan my

Die more son is ‘n kus op my wang
So sag soos ‘n veer, raak jy aan my
met die son en maak my verlang,

Die straal in die maan lig, streel my oë
So sag en teer, raak jy aan my
...
...
Continue reading...
Categories: streel, death, emotions, loss, love,
Form: Free verse

Gewete

...GEWETE.

Hoe jy nie in die lug bly hang nie
jou koue greep , harde hale
en tussen die droe takke le jy vir my en glimlag 
en daar  skiet die hemel oop

oplaas `n warm wind
wat streel streel j...
...
Continue reading...
Categories: streel, meaningful, mystery,
Form: ABC




Book: Radiant Verses: A Journey Through Inspiring Poetry