Get Your Premium Membership

Saam Poems - Poems about Saam


Broken Afrikaans
...die briesie van herlewing kom saam met u besoek daar is 'n hindernis van byna 500 jaar wat ons suiwerheid geskei het in velkleur, godsdiens en verhoudings ons is van wortels gekastreer en gevo......

Continue reading...
Categories: saam, abortion, adventure, black african
Form: Free verse
Nagbepaling
...Wie waak oor ons gans die wakkernag? Vind sondes.lank vergete n aanklag eggo in die gewete Dalk net stank demone Wat slaaploos toi-toi in talle drome Watter wekker skrik sy meester kaal Wyl h......

Continue reading...
Categories: saam, introspection, irony,
Form: Free verse



Vriendskap
...Gewoonlik is my boundaries sterk Word ek assigned deur guidance met a Engels'vlerk My journey neem langer en my sielsnare word gevleg My boundaries raak flexible en a unieke konneksies word aanme......

Continue reading...
Categories: saam, faith, journey,
Form: ABC
Twintig Tien Tot Nou
...Twintig tien tot nou So vinnig soos jy inwurm… in troosprys vlees-genot ..en dink dat dit so lank sal hou; Pasop vir toekoms lot! En as ek dan verkeerd mag wees – bewys dit dat jy het presies ......

Continue reading...
Categories: saam, divorce,
Form: Rhyme
Duet
...Duet poetry soup In gemeen was darem een Die binne-wens na musiekant My woorde sal ek jou verleen Ek ‘n alt, en jy duskant… Sing saam my die glorie-lied Wat lof besing aan Hom wat bied Die......

Continue reading...
Categories: saam, song,
Form: Lyric



Lewe In 'N Spieel
...Lewe in ‘n Spieël Hoekom kan jy maar nie sien, wat in my kop aangaan? ‘n beeld van jou so duidelik, wat nimmer wil vergaan! Is dit dan net ek alleen wat hierdie droom wil leef? Was ek toe ni......

Continue reading...
Categories: saam, woman,
Form: I do not know?
Moeg
...Moeg Die vaak oorval my moeë liggaam Ook maar dan figuurlik net Kom ons paaie ooit weer saam Sal my brose hart jou oë belet Moeg vir al die kommer, Ja. Dit was die oorsaak wat my pla. Jy m......

Continue reading...
Categories: saam, betrayal, divorce, sorrow,
Form: I do not know?
N Trotse Afrikaner Boer
...N TROTSE AFRIKANER BOER Ek staan vanaand en kyk na my land Suid Afrika. Waar is ons land dan? Waar gaan ons le vanaand? Ek sien weer die voortreker wa. Ek sien weer my oupa se oupa wa......

Continue reading...
Categories: saam, africa
Form: ABC
Die Wereld Draai
... As jy jou pyn buite wys sal vriendelike, Irreterende vreemdeling jou inlig dat die wêreld aanhou draai. En hulle is reg. Dit doen. Maak nie saak hoe hard jy dit smeek om te stop......

Continue reading...
Categories: saam, angst, death, depression, fear,
Form: Free verse
Scherben Des Lebens/ the Shards of Life/ Los Fragmentos De La Vida
...Die Scherben des Lebens lassen sich nicht kitten. (German) The shards of the life cannot be cemented. (English) Los fragmentos de la vida no se puede enmasillar. (Spanish) Les éclats de v......

Continue reading...
Categories: saam, philosophy
Form: Monoku
My Alles
...My blou bul “girl” Sy gee my die “thrill” Sy is die ene, Sy het die mooste bene. Die een vir wie ek lewe. Sy is my alles. Baie beter as Jacque Kallis Die rede hoekom ek slaap, En opstaan in d......

Continue reading...
Categories: saam, love
Form: Verse

Book: Reflection on the Important Things