The Pro: "Timmies grow under the heather yes, we hear that too, the shale rocks earthen faults and spouts meters and rhythmic soornteens like ask the cold fall moon."
Samara: "Oldest wept upon bridge, the lovers crest cradles the lover's bridge, two brigades that hold together the trust of men and women at arms, like wings sent Demeter into the fog
Samael: "Came, went, it's always the same, the old lion's mane, the goat's beard is the fashionable game."
(Anonymized character) "Stellar! Like the fickle few! We shouldn't press too much wine to winny while we mew!"
Helel: "Tomorrow never dies, the like-minded sun repressed, never dies in the night twin flames of tomorrow's best."
Aurora: "Timidity be slow upon the river pale the horse-drawn carriage has foregone the bitter yales."
Uraeal: "Goosed up for the gander? Myne thyne fyne lynes are wolly and not prancer!"
Gladius: "Gooseflesh la'amore? Sinnder down the doors and let from that lovingly pour!"
---End of act I---
.
purty in thuh a.m.
'cauze
i knowz when mine
wakes
they'll be
lots-o-burly
'til her
rouze
*myne iz one uv mine
portmanteauz for;
'my eyne' ')
Daars n ster wat op ons glinster
Gly n druppel aan die venter
Kyk die sproeiers op die lande
En voels is blomme van die hemel
Deur my dagboeke van goster blaai tor twintigste Desember
Lees dan tussen deur die lyne
Le nog stukkies van die tyding
Onthou jy nog die rede waarom jy moes weggaan
Waarom moes jy weggaan dan skuif n work daar voor die maan
Daars n Dennebos in Ceres waar ek wegkruip as dit seer is
As jy wandel deur die pyne
Wat was joune wat was myne
Ek was maar net n laaitie toe jy altyd weer moes weggaan
Teen die wolwe moes ek man staan
Ek probeer maar net verstaan
Daars n skoenlapper wat fluister
Ek verbeel my hy het kom luister
Die kokon wat jou so hinder
Jy verander in n vlinder
Whimsical she-devil cackling shrieks “the last word is thine’s”, thou teach
Indelible imp, encourage undermining spells versed, is what thou preach
Trek thy for youthful victims, “high on your horse” ‘til thou’s scratched the itch
Cursed ink is thine’s, a twig held casting expertise; an “old hand” twitch
Haggard by thy deeds, torn by myne meekness, crone on a stone-cold throne
Gee my jou hand
Iets om vas te hou
Gee my jou hart
Iets om lief te he
Gee my jou lippe
Iets om myne besig te hou
Gee my jou wange
Iets om te maak bloos
Gee my jou voorkop
Iets om te soen
Gee my jou hare
Iets on my hande besig te hou
Gee my jou oë
Iets om in te verdwaal
Gee my jou alles
Want dis wat jy vir my is
Hier is my arms
Iets om om jou te vou
Hier is my skouer
Iets om op te lê
Hier is my lewe
Iets om beter te maak
Hier is my liefde
Iets om meer te maak
Hier is my wêreld
Iets om lig te gee
Hier is my ore
Iets wat sal luister
Hier is my gedagtes
Iets om in rond te hardloop
Hier is my hart
Iets wat jy klaar gesteel het
Jy staan voor my
Die mooiste glimlag
Die reinheid van jou hart
Die skoonheid van jou siel
Die wind waai liggies
Jou hare is in my gesig
En jou wang is teen myne
Mag hierdie oomblik nooit weg gaan nie
Mag jy altyd hier bly
Mag ek jou altyd binne my arms veilig hou
Jou oë staar met liefde
Jou hart praat my taal
Jou lyf is teen myne
Alles het begin met 'n droom
Toe ek jou daar sien staan in die donker
Jy het alleen geloop
Toe was ek daar vir jou
Ek is verlief
My hart is gesteel
Ek is nie wat ek was nie
Jy het my verander met jou glimlag
To'ed true love i desire,
A willowing in the myre,
Forever a'lingure in the fire,
The fire of myn desire
Jy by die see
In my drome sien ek ‘n duidelike beeld
Van jou en hoe jy wandel langs die see
en die aandwind huil alweer verveeld
net voor die eerste ster sy glimlag gee
Donker kaalvoet spore sink diep in
nog dieper in die nat en koue sand
Ek verlang nou, en ek wens, besin
Ag, was jou spore maar in my hand
Die lang spore ry loop kronkelend
Soos wat jy vlug, en soos wat jy jaag
Weg van die bruisende gety
Oomblikke later – Die maanlig skuif verby
Die laaste sonlig weerkaats jou gesig
Al blink dit nogsteeds, steur dit nie jou sig
Jou een oog is oop, en steeds is hy droog
Tog wil daar trane uit alby oë kom.
‘n reguit ry spore vleg deur joune in
Iets jaag jou steeds
Of wie volg jou spore, waar het dit begin?
dalk kan dit ek wees?
Jou spoor is nog nie in myne gevlek
Die strand lê nog ver vorentoe uitgestrek…
Kom wind, kom weer – Kom oseaan
(Geïnspireer deur Laurika Rauch se lied)
Ek droom van my eie huis eendag by die see
Vir Laurika eentyd was dit nag
Myne staan ook op ‘n rots: maar dis dag
Daar in my huisie oordink ek my weë
Geen wind, geen weer, of oseaan maak my bang
Nagwaak nie meer, maar met daglig versier
Al is ons arm, my huisie is duur
Want daai kant is hartjies aan die muur op gehang
Sonsak, Suidwester se wind laat my bid:
Ek dank U o Heer vir die goed wat ek het
Die oseaan, my maatjie, die stoep en my bed
Hier by my huisie kan ons rustig sit
"Kom wind, kom weer – Kom oseaan"
Die storms en winde kan ek nou verstaan.
Looking for the formal definition, structure, and history of this poetry form? Visit the Poetry Dictionary entry below. Then return to explore how PoetrySoup members bring the form to life through their own poems.