Nagbepaling
...Wie waak oor ons gans die wakkernag?
Vind sondes.lank vergete
n aanklag eggo in die gewete
Dalk net stank demone
Wat slaaploos toi-toi in talle drome
Watter wekker skrik sy meester kaal
Wyl h...
...
Continue reading...
Categories:
sondes, introspection, irony,
Form: Free verse
Twintig Tien Tot Nou
...Twintig tien tot nou
So vinnig soos jy inwurm… in troosprys vlees-genot
..en dink dat dit so lank sal hou; Pasop vir toekoms lot!
En as ek dan verkeerd mag wees – bewys dit dat jy het
presies ...
...
Continue reading...
Categories:
sondes, divorce,
Form: Rhyme
Eensaam
...Eensaam
Daai eensame man speel weer op sy kitaar
Sy lewe is vuil en skoon deurmekaar
Hy bly by ‘n murasie, maar dalk amper nie
En eensame voëls in die lug wat nog vlie’
Die drankbottels lê o...
...
Continue reading...
Categories:
sondes, depression, emotions, lonely,
Form: I do not know?