Sondige Vlees
Ek wil nie meer kyk
of myself vergryp
aan die dinge van die vlees
wat my wil oorheers.
Ek roep na die Vader
Hy trek my nader.
Selfs in die donker
is Hy my genadig.
Copyright © Neil Kruger | Year Posted 2020
Post Comments
Poetrysoup is an environment of encouragement and growth so only provide specific positive comments that indicate what you appreciate about the poem.
Please
Login
to post a comment