Sterrekind
...Rooskleurige prinses van die velde
Wingerde gedroom al en deur gestap
’n Hart wat so hunker na wandelinge hand aan hand
Smagtend na dit wat voor lê
Soetsappige vreugde deur dring tot diep siele ...
...
Continue reading...
Categories:
kuns, africa, beauty, best friend,
Form: Chant Royal