Storm
Ek roep uit gedurende die storms van die lewe
Ek roep uit gedurende die storms van my hart.
Ek word stil en word onverm deur U genade.
Ek word stil en besef U is in beheer.
Vat my hand en lei my deur die storms van die lewe.
Hou my vas gedurende die storms van my hart.
U lig my op en plaas my voete op die hoogste berge.
U bevestig my in die waarheid van U woord.
Post Comments
Poetrysoup is an environment of encouragement and growth so only provide specific positive comments that indicate what you appreciate about the poem. Negative comments will result your account being banned.
Please
Login
to post a comment
Turn off ads, get more exposure for your poetry, and get more features with a
Premium Membership.