Ek Het Jou Lief

Ek het jou lief
Ek het jou lief , nie net vir wat jy is nie ,
 maar vir wat ek word waneer ek by jou is .
ek het jou lief nie net vir die hoogtes wat jy bereik nie
maar vir die hoogtes waarheen jy my lei.
Ek het jou lief , vir die goeie dinge wat jy in my na vore bring.
Ek het jou lief, omdat jy al my swakhede oorsien wat ek niekan mis kyk nie,
 en omdat jy die lig en verborge skoonheid in my raak sien
 wat ander nie die moeite doen om te vind nie.
Ek het jou lief, omdat jy die moontlikheid van swakheid in my igroneer
 en omdat jy slegs agslaan op die moontlikheid van goeie in my.
Ek het jou lief omdat jy jou ore sluit vir die wan klanke in my
, en eeder vir my musiek vir die lewe bring.
Ek het jou lief omdat jy my help met die balke in my lewe
sodat ek eendag 'n tempel daarmee kan bou.
Ek het jou lief omdat jy daarin geslaag het om my gelukkig te maak
 waneer ek nie eers wou smile nie.
jy het dit gedoen . . . Nie deur aanraking nie .... Sonder 'n teken ... Net deur jou self te wees.
ek het jou onvoorwaardelik lief?
Copyright © | Year Posted 2016

Poem

Post Comments

Poetrysoup is an environment of encouragement and growth so only provide specific positive comments that indicate what you appreciate about the poem. Negative comments will result your account being banned.

Please Login to post a comment

Be the first to comment on this poem. Encourage this poet.

Get a Premium Membership
Turn off ads, get more exposure for your poetry, and get more features with a Premium Membership.
Book: Diverse Voices: The Poetry of Human Rights and the Pursuit of Peace