Eensame Bloed
Daar is min soos eensaamheid
Maar hier is ek nou
In n donker put
Die diepste put
Wat ek self met my
Eie bloedige hande gegrawe het
Die rooi bloed wat my hande vlek
Is my eie
Die trane wat oor my wage rol
Is my eie
Die houtpaal deur my hart
Is my eie
Eensaam
Verlore
Hulpeloos
Sielloos
Le ek in my put en vergaan
My siel is besig om te vlok in die wind
My hart veras in n see van self haat
So verdrunk ek in my eie bloed van
Eensaamheid
Copyright © Stefan Bezuidenhout | Year Posted 2017
Post Comments
Poetrysoup is an environment of encouragement and growth so only provide specific positive comments that indicate what you appreciate about the poem. Negative comments will result your account being banned.
Please
Login
to post a comment