Besit Poems | Examples


List of Member Poems

Ons En Ons Grond

Ons is beskaaf, want ons kan bome af kap
en stukkies hout aanmekaar lym.
Ons is nie diere nie;
want ons kan mooi woorde laat rym.
Ons is die dominante spesie
want ons kan Everest versit.
Ons het krone en gewere en landsvlae
daarom kan ons die Aarde se grond besit.
...grond wat ons later gaan word
en ons gaan omgee wanneer ons doen.
Maar die bome gaan nie omgee nie
die diere gaan nie omgee nie
die berge gaan nie omgee nie
en die grond gaan nie omgee nie...

Looking for the formal definition, structure, and history of this poetry form? Visit the Poetry Dictionary entry below. Then return to explore how PoetrySoup members bring the form to life through their own poems.

Get a Premium Membership
Turn off ads, get more exposure for your poetry, and get more features with a Premium Membership.
Book: Diverse Voices: The Poetry of Human Rights and the Pursuit of Peace