Greeting Card Maker | Poem Art Generator

Free online greeting card maker or poetry art generator. Create free custom printable greeting cards or art from photos and text online. Use PoetrySoup's free online software to make greeting cards from poems, quotes, or your own words. Generate memes, cards, or poetry art for any occasion; weddings, anniversaries, holidays, etc (See examples here). Make a card to show your loved one how special they are to you. Once you make a card, you can email it, download it, or share it with others on your favorite social network site like Facebook. Also, you can create shareable and downloadable cards from poetry on PoetrySoup. Use our poetry search engine to find the perfect poem, and then click the camera icon to create the card or art.



Enter Title (Not Required)

Enter Poem or Quote (Required)

Enter Author Name (Not Required)

Move Text:

Heading Text

       
Color:

Main/Poem Text

       
Color:
Background Position Alignment:
  | 
 

Upload Image: 
 


 
 10mb max file size

Use Internet Image:




Like: https://www.poetrysoup.com/images/ce_Finnaly_home_soare.jpg  
Layout:   
www.poetrysoup.com - Create a card from your words, quote, or poetry
Wens Van Die Nagtegal
Wens van die Nagtegaal Die tering knaag en groei aan my; elke uur en dag Obsessiewe abses met ‘n kompulsiewe smag. Grou ‘n gat en maak maar plek; vir doodsangs in die nag Wie sal huil? Wie sal treur? Wie sal wen? En wie sal lag? Na-ywer in die klank sal klink, en saggies sal hul sing: Talmend ritmies, soet sal klink; as hul die loflied bring. Liedere, sange, stemme klink; hul ereplek is lankal vol – Dit sal wees die slot van daardie donker dooie kol… In die geestelik’ vergadering; ‘n liggaamsdeel se doel Vergroeisel was die pyn en nou; die einste wat ek voel. Los maar eers die chirurgie; ‘k wil dit liewers hou – Dalk nie eers kwaadaardig nie; ek wil dit mos onthou Helfte van my saailinge en dubbeld van my oes Die kanker wat my lewe eis kan my nie meer verwoes! Sê nou maar ek kies die pyn; word dit ‘n afskeid-lied? Hoe sal dit dan ooit kan wees? Die raad sou dit verbied…
Copyright © 2024 Herman Dormehl. All Rights Reserved

Book: Shattered Sighs