Greeting Card Maker | Poem Art Generator

Free online greeting card maker or poetry art generator. Create free custom printable greeting cards or art from photos and text online. Use PoetrySoup's free online software to make greeting cards from poems, quotes, or your own words. Generate memes, cards, or poetry art for any occasion; weddings, anniversaries, holidays, etc (See examples here). Make a card to show your loved one how special they are to you. Once you make a card, you can email it, download it, or share it with others on your favorite social network site like Facebook. Also, you can create shareable and downloadable cards from poetry on PoetrySoup. Use our poetry search engine to find the perfect poem, and then click the camera icon to create the card or art.



Enter Title (Not Required)

Enter Poem or Quote (Required)

Enter Author Name (Not Required)

Move Text:

Heading Text

       
Color:

Main/Poem Text

       
Color:
Background Position Alignment:
  | 
 

Upload Image: 
 


 
 10mb max file size

Use Internet Image:




Like: https://www.poetrysoup.com/images/ce_Finnaly_home_soare.jpg  
Layout:   
www.poetrysoup.com - Create a card from your words, quote, or poetry
Verdwyn
Verdwyn Gespruit en toe vergete met gewete van papier Besluit te neem om als te los wat hierso agter bly Eers drie; toe een; toe twee; toe vier Die som van toekomsblik vir jou - maar eerder meer vir my Die aand was koud en hunkring sterk sou waardes my verpas Uitnodigend - en kort voor lank was jy my warm jas Maar soos ‘n fondament bly ek die een wat agterbly Ek doen en werk verwagtend want die vrug het my verly As steunpilaar vir jare nog, sou ek die las moes dra Vergete hoe die woeker-nag my meer as dit sou vra Ons oes is nou die vrugte van die saad van liefdesdaad Jou jas in my kas wil nie meer pas – ‘n las bly inderdaad Eers twee, toe vier; toe drie dan een Jou beurt die anker rol te speel, wyl ek die winter nag alleen tot in die lente steeds sal wees – al is die kinders ook by my Groei my enigheid tot bo, waar die Wysheid met sy hulp my lei.
Copyright © 2024 Herman Dormehl. All Rights Reserved

Book: Shattered Sighs