Submit Your Poems
Get Your Premium Membership
Quote of the Day

Quote Left"A contented mind is the greatest blessing a man can enjoy in this world."Quote Right

by Joseph Addison

  |  Comment

See and share Beautiful Nature Photos and amazing photos of interesting places

Die wereld draai

Johan Geustyn Avatar  Send Soup Mail  Block poet from commenting on your poetry

Below is the poem entitled Die wereld draai which was written by poet Johan Geustyn. Please feel free to comment on this poem. However, please remember, PoetrySoup is a place of encouragement and growth.

Read Poems by Johan Geustyn

Best Johan Geustyn Poems

+ Fav Poet

Die wereld draai

As jy jou pyn buite wys sal vriendelike, Irreterende vreemdeling jou inlig dat die wêreld aanhou draai. En hulle is reg. Dit doen. Maak nie saak hoe hard jy dit smeek om te stop. Dit hou aan draai. Ek word wakker en is gelukkig vir drie sekondes. Dan onthou ek, Dit draai en kantel mense uit hul beddens In hul karre, hul kantore. 'n Stortvloed van klein mans en vrouens Wat deur die lewe tuimel. Probeer om nie te dink wat daar onder wag. Soms draai dit en stuur ons Wankelrig in mekaar se arms. Ons kleef styf, Opgewonde en laggend, Vreemdelinge saam gegooi op 'n bewegende prethuis vloer. En dan draai die wêreld weer. En iemand val af... Dis so 'n lang pad af Koud van skok, Kan ons net staan en kyk hoe hulle val En geleidelik kleiner word. Onttrek stadig uit ons geheue Tot hulle nie meer sigbaar is. Ons versamel in begraafplase, Stil en gespanne, Asof ons die impak gaan hoor; Die plons van 'n rivier klip in 'n donker put, Probeer om die diepte te meet. Probeer om te meet hoe ver ons val. Geen impak kom; Geen plons. Die oomblik gaan verby. Die wêreld draai En ons draai weg, Gaan aan met ons lewens... Ons vou ons self toe In gerieflike voorspelbaarhede Om ons warm te hou teen die koue. "Tyd is 'n goeie geneesheer" "Ten minste was dit vinnig" "Die wêreld hou aan draai"

Post Comments

Please Login to post a comment
  1. Date: 2/14/2012 1:38:00 PM

    I enjoyed the journey you took me on with this gem Johan.. Somehow I can relate to it as well.. Love the images you conjure up with your words as well