Submit a Poem
Get Your Premium Membership
spacer


Comments Inbox

 

My Alles

My blou bul “girl”
Sy gee my die “thrill”
Sy is die ene,
Sy het die mooste bene.
Die een vir wie ek lewe.
Sy is my alles.
Baie beter as Jacque Kallis
Die rede hoekom ek slaap,
En opstaan in die oggend.
Ek sal haar die wereld gee,
Saam met die groot blou see.
Haar van is Kyle.
Sy het die pragtigste smile.


Please Login to post a comment
 
  1. Date: 6/9/2010 10:05:00 AM

    Thank you for sharing your poetry today. Love, Carol

  1. Date: 6/9/2010 12:23:00 AM

    A nice well penned poem