Get Your Premium Membership

Sterrekind

Rooskleurige prinses van die velde Wingerde gedroom al en deur gestap ’n Hart wat so hunker na wandelinge hand aan hand Smagtend na dit wat voor lê Soetsappige vreugde deur dring tot diep siele genot Muse sou haar as opvolger beskik Dag na dag wandelend in dit wat die lewens rivier genoem word Sou sy beslis Eva se spieëlbeeld wees Die Romeinse godin van skoonheid se kind in werklikheid Geluk sou werklik die wenner van haar hart sin wees Haar wese te verwoord ’n kuns op sy eie Sy sou ritme verwese ’n bloeisel verwerklik tot blom Sterrekind sal sy ewig wees

Copyright © | Year Posted 2014




Post Comments

Poetrysoup is an environment of encouragement and growth so only provide specific positive comments that indicate what you appreciate about the poem.

Please Login to post a comment

Date: 1/21/2016 11:51:00 PM
Herman great poem. Enjoyed reading........ SKAT **
Login to Reply

Book: Reflection on the Important Things