Get Your Premium Membership

Onbemind

Toe dit als eindig Daar was nêrens om te gaan Ek het myself versteek Gehoop iemand sal my kry Die dag het nooit gekom Soos tyd verloop het die pyn verdwyn Ek dog die herinneringe was finaal weg Ek was verkeerd Die keer is daar nie uit kom kans Uit die deur aan die einde van die oorlog binne my gees Daar is geen aan beweeg van waar ons op gehou het Daar is geen toekoms vir ons Ek het so baie van binne gesterf Ek het die pyn anvaar Ek sal nie terug kyk nie Ek sal nooit Jy weet nie Jy gee nie om nie Jy sal nooit besef Al wat ek weet van liefde is pyn Die persoon wat jy eens was Is dood en verot Ek lewe met 'n mes in my hart 'n Herinnering van wat ek nie kan wees Daar is niks wat jy kan doen Jy besef nie Jy ag nie Jy was nooit deel van my lewe Jy sal nooit wees nie Ek was gebore sonder liefde Onbemind

Copyright © | Year Posted 2012




Post Comments

Poetrysoup is an environment of encouragement and growth so only provide specific positive comments that indicate what you appreciate about the poem.

Please Login to post a comment

Date: 2/14/2012 1:22:00 PM
This is quite a sad write Johan.. Jy skryf met baie gevoel.. Jammer dinge het nie uitgewerk soos jy gehoop het nie.. I do find that writing about my feelings tend to help in dealing with things.. Enjoyed this beautiful, yet sad write of yours.
Login to Reply

Book: Shattered Sighs