Get Your Premium Membership

Jou Wens

Jou wens Die vraag is ‘n stuk van my moed. So asof ons dit albei weet. ‘n Druk van een, gee sonne-gloed Ag, kon ‘n mens dit maar net meet? Tog besef, my eensaamheid die soektog na die wedren-uil van jaloesie en afgunstigheid wat binne in jou glimlag skuil. Jou bede heel nogsteeds die tyd Verlore paradyse weer gevind. Koue weer kon dit nie keer Onthou waar ons, ons toe bevind… Mag jy die vreugde weer herleef My broederskap jou hart in weef Dalk sal jy weer dit verstaan? Die weg waarlangs ek met jou gaan?

Copyright © | Year Posted 2015




Post Comments

Poetrysoup is an environment of encouragement and growth so only provide specific positive comments that indicate what you appreciate about the poem.

Please Login to post a comment

A comment has not been posted for this poem. Encourage a poet by being the first to comment.


Book: Shattered Sighs