Get Your Premium Membership

Gewete

GEWETE. Hoe jy nie in die lug bly hang nie jou koue greep , harde hale en tussen die droe takke le jy vir my en glimlag en daar skiet die hemel oop oplaas `n warm wind wat streel streel jou koue asem weg blaas en hoor nou net die kore van `n oggend lied bring die lente stuk stuk terug met eens die verlede lank klaar verby en sit ek weer in die oggend strale ek hou jou briesie op `n afstand weg lag lag fluit die lente blare skoon is die lug met aand sterre skitter diep asems en tande kners stok styf span die rug want skielik hoor ek jou nog sag sag vir my vluister.

Copyright © | Year Posted 2016




Post Comments

Poetrysoup is an environment of encouragement and growth so only provide specific positive comments that indicate what you appreciate about the poem.

Please Login to post a comment

A comment has not been posted for this poem. Encourage a poet by being the first to comment.


Book: Shattered Sighs