Verkrag

Written by: Theresa Rossouw

Verkrag

Vrou
Sag en vol mag
Rustig,hard, vol krag
Stamp hom weg
Dit is nie reg
Skeurend,stukkend
Jou vrou wees weg;
Rou,grou die donker
Rukkend, bukkend
Jou vrou wees dronker
Leeg,geen krag
Hortend, hawend
Vrou, verkrag,
Leeg,geen krag.
┬ęTheresa Rossouw